Kom ek vertel jou eers so bietjie van my...

 
Baie dankie dat jy ‘n tydjie afstaan om my skrywe te lees….
Kom ek vertel jou eers so bietjie meer van my...  Ek is ‘n GROOT padstal geleë op die R516 (Rooiberg/Thabazimbi pad) 5.5km buite Bela Bela (Warmbad).  Die guitige groot  geel skoolbus buite by die pad kan nie misgekyk word nie.
My deure het in April 2009 vir die eerste maal ge-open as ‘n redelik preutse padstal met groot drome vir die toekoms.  En soos die tyd aangestap het het die drome vlerke gekry en moes ek plek maak vir al meer en meer mooi goedjies en GOETERS wat die kuiermense voor vra .
Natuurlik was lekker eetgoed en rustige plek om tyd te verwy l hoog op die versoeklys en is daar aanvanklik met ‘n kleinerige kombuisie weggespring wat heerlike pasteie/broodjies en drinkgoed bedien, asook sitplekke onder die doringbome of “Oppi Stoep”.
Nodeloos om te sê dat die kombuis intussen al 3 maal moes vergroot…
Hier is altyd pap en kaiings, boere ontbyt, tuisgemaakte pasteie, vis & skyfies, vetkoek&maalvleis, geroosterde broodjies, tuisgebakte brode,  ens altyd beskikbaar op die spyskaart.
Plek vir die mooi goedjies het knap geraak en toe bou ek sommer ‘n groot vleuel aan waar die vrouens nog meer kan sien en snuffel  tussen al die verskillende artikels en geskenke, gebak, meubels, dekor items, nguni/wildsvelle,  ens  terwyl die manne rustig sit en teug aan ‘n koue biertjie in die somer of ‘n stomende beker kondensmelkkoffie of ‘n kommetjie sop en tuisgebakte plaasbrood wintertyd.
Ek het tandknersend toegestem tot ‘n tv “Oppi Stoep” vir die rugbyverslaafdes, en kan ek met ‘n dankbare hart sê dit het toe nie teveel afbreuk aan ons plaas- padstal atmosfeer gemaak nie.(dankietog!)  Inteendeel, hoe lekkerder die pappies en manne kuier, hoe meer kan die vrouens koop! “Koep ve djou ies mooi”, sal die man se, “ en swaip dhaji  kaarki, ik hjet tjelt” . En dan koop daai vrouens hoor! En van die manne laat ook beslis  nie op hul wag nie….soms moet die vrouens die manne kom uitsleep voor hul die hele maand se grocerie gelde blaas!

First, let me tell you a little something about myself...

I am a HUGE  farm stall/crafters market located on the R516 (Rooiberg/Thabazimbi road) 5.5
km outside of Bela Bela (Warmbaths).  My landmark, the big yellow school bus right next to
the road cannot be overlooked.
My doors opened for the first time in April 2009 as a quite prudish roadside stall with big
dreams for the future. And as time went on, our dreams got wings and I had to make room
for more and more of the requested exquisite and unique gifts and delicious edible
goodies, furniture and home décor.
Another dream which will be taking off very soon is the Liquor Store that I am going to
open one of these beautiful days.
Of course, good food and a peaceful place to linger were high on the request list. We took
note of this request and started, initially with a small kitchen, serving delicious homemade
pies/ sandwiches and drinks served under the thorn trees or on “Oppi Stoep”. Later
requests for Sunday Lunches poured in and before long we were serving lovely “boerekos”
like our mothers and grandmothers made.
Needless to say the kitchen has been enlarged three times since then…..
During the week, “pap and crackling”, farmers breakfast, homemade pies, fish and chips,
vetkoek and mince, grilled sandwiches, homemade bread etc. are always available on the
menu. And I am not even mentioning the delicious cakes…  Brides and new moms to be
whom  have held their kitchen tea’s or baby showers here can attest to the fun they had on
“Oppi Stoep”, then I am not even talking about the wedding or two we’ve seen here and all
the birthday parties and functions that makes out a part of Peet Se Padstal’s history.

Currently the kitchen is in the hands of the more than capable “Engelsman” a qualified chef
and even if I have to say so myself, his food is darn good… He also has his own dreams and
one of those dreams is to transform the whole restaurant into a bistro where good food
and the leisurely visits on “Oppi Stoep” will be even better. And to top it all, the Padstal is
licenced to sell liquor (to the over 18’s only of course).  So, watch this space….
With all the above growth came the problem of not having enough space for all the
handmade crafts, gifts, toys and edible goodies, and I had  to build on a LARGE wing where
women can even see and sniff more between all the different items and gifts, baked
goods, jams,  furniture, décor items, Nguni/game skins,  etc.  While the men sit and sip on a
cold beer in the summer or a steaming cup “Kondensmelkkoffie” or a bowl of soup and
homemade bread winter time